Ray Collins (akteur)

Ray Collins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1889-12-10)10 Desember 1889
Sterfte 11 Julie 1965 (op 75)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1902–1964
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ray Collins (10 Desember 1889 – 11 Julie 1965) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Citizen Kane (1941), The Magnificent Ambersons (1942), The Heiress (1949), en Touch of Evil (1958).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne